Book Manzini Plesier Plaas as your function venue for your wedding, corporate event, or private function in South Africa.

Resort • Function Venues • Manzini Plesier Plaas

Manzini Plesier Plaas

R54, Potchefstroom, 2520, South Africa

Rating:

Sleep
Pool
Parking
outdoor_grill Braai
Accessible
Pet Friendly
Backup
Solar
Request a Quote
Quick info

can host events with up to 300 guests

They have accommodation available for up to 140 overnight guests

Self catering only

Function venue suited for
  • Anniversaries
  • Art Exhibitions
  • Baby Shower
  • Birthday Parties
  • Charity Event
  • Community Gatherings
  • Concert
  • Conference
  • Corporate Event
  • Expo's
  • Festivals
  • Food and Wine Festivals
  • Fundraisers
  • Kids Birthday Party
  • Ladies Tea
  • Matric Farewell
  • Product Launches
  • School Reunions
  • Weddings
  • Year End Functions

Request A Quotation

About Manzini Plesier Plaas • Function Venue
WINTER TROUE 2024 PROMOSIE JUNIE / JULIE/AUGUSTUS 2024 ‼️‼️‼️Manzini Plesier Plaas‼️‼️‼️ VOL NAWEEK TROUE VIR 94 MENSE MET AKKOMODASSIE VIR 2 AANDE MET LYS VAN ALLES INGESLUIT VIR R20 000 DEPOSITO VERSEKER TROUDAG DATUM VOL PAKKET VAN R32 000 VIR R20 000 🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶🥶 🥶🥶🥶SLUIT ALLES ONDER IN🥶🥶🥶 🥶🥶🥶🥶🥶R20 000🥶🥶🥶🥶🥶 🥶🥶🥶🥶🥶NAWEEK TROUE🥶🥶🥶🥶🥶 ‼️‼️HELE OORD PRIVAAT‼️‼️ Vanaf Donderdag 12h00 Dekor verwyder Maandag 12h00 ❄️‼️❄️‼️❄️‼️❄️‼️❄️‼️❄️‼️❄️‼️❄️‼️ GEEN ANDER MENSE SAL BESPREEK WORD SAAM MET JULLE HARTSMENSE VIR JUL GROOT DAG NIE TOTALE PRIVAATHEID.... Sluit in: ❄️1 van die 2 sale [Kleiner saal neem 150 mense Groter saal 300 mense] SALE HET SOLAR LIGTE OOK ‼️Tafels ‼️ Stoele ‼️Eetgerei ‼️Gebruik van kombuis ‼️Fairy ligte (werk tydens loadshedding ook) ‼️Plaas gebruik vir fotos ‼️Chalet vir bruidspaar ‼️Altwee sale het eie kroeg ‼️Privaat kroeg vir kelkies tydens fotos ‼️Dam vir vrydag ontspan ‼️Boma area, gepak met hout ‼️Swembad ‼️Verhoog ‼️Rooi tapyt ‼️Krag opwekker ‼️Spitte x 2 beskikbaar om te gebruik ‼️‼️‼️‼️PLUS‼️‼️‼️‼️ ❄️Volgende Akkomodassie INGESLUIT❄️ ‼️5 x 4 slaaper Chalets ‼️4 x 5 slaaper Chalets ‼️1 x 8 slaaper Chalet ‼️1 x 16 slaaper Chalet ‼️4 x Staanplekke met krag ❄️‼️Vir 2 x aande❄️‼️ CHALETS INGERIG MET SOLAR LIGTE OOK MET GAS STOWE ❄️Kroeg Kan deur Manzini of bruidspaar Beheer word ❄️Koelbokse ook toelaatbaar ❄️Kerk ❄️1 van 2 Boma areas ❄️Oulike buite kroeg ekstra ❄️Toegang tot hele oord ❄️Bruidspaar kan vanaf Donderdag op oord slaap ❄️Decor items kan teen Maandag weer verwyder word ❄️ "Catering" beskikbaar Teen beste pryse❄️ "Breakage" deposito R5000 wat terug betaal word indien alles is soos ontvang... ❄️‼️Addisioneel op R20 000❄️‼️ Alles vir ‼️‼️R32 000 ❄️‼️❄️‼️NOU VIR SLEGS R20 000❄️‼️❄️‼️ Deposito verseker datum.... ❄️Deposito om vas te maak R5000 slegs❄️ Verskil maandeliks Ons prag plaas is die perfekte paradys vir jul groot dag.... SKAKEL ONS NOU Antoinette en Henk 084 965 8882 Potchefstroom

Report Listing

Share This Page To: